Het jy al ooit gewonder wie die Romeine is en aan wie Paulus gepreek het en aan wie hy sy briewe geskryf het in ons Nuwe Testamentiese Bybel. Kom ons kyk na die waarheid aangaande die apostel Paulus in sy sending en aan wie hy die woord verkondig het. Ek wil graag ons aandag konsentreer  na Israel in die boek van Romeine. Gewoonlik wanneer jy 'n pastoor hoor wat oor die Nuwe Testament praat en die bediening van die apostel Paulus praat dat hulle altyd hierdie kontras uit bring wat nie waar is nie.
Oor die algemeen verdraai hulle die Bybel konsep omtrent die twee huise van Israel en Juda maar wanneer hulle by die Nuwe Testament kom dan sê hulle in die Nuwe Testament gaan die boodskap nou na die Heidene toe. Hulle maak die vergelyking dat die Jode almal die 12 stamme van Israel is so die Jode wat nou daar in Palistine(Israel) is, is almal Israel en die ander nasies wat nie in Israel woon nie is dan die heidene almal nie-Joods is. Dus elke swart persoon elke oosterling en  elke Kaukasiese persoon elke Eskimo elke liggaam wat anders is as die Jode is nie Joods. Dit is die valse boodskap wat hulle aan die wêreld verkondig. Daar moet ingedagte gehou word daar is 'n verkil tussen 'n Jood en 'n Judian persoon. Jood is van Esau se baster kinders en 'n Judian is opregte vol bloed persoon van die Hebreeus ras.

Kom ons kyk na die waarheid wat in die woord gesê word. Die Nuwe Testament is geskryf aan die afstammelinge van Ou Testamentiese Israel so wanneer Paulus preek en daar word genoem die Grieke of nasies(etnos wat nasies beteken) dan bedoel Paulus die boodskap is vir die verlore stamme van Israel. Want die tien stamme was versprei en hulle was die enigste wat uit die noordelike koninkryk versprei was uit Assirië in 745 - 721 vC. Dit is die tien stamme wat verlore en verstrooi is regdeur die Mediterreense wêreld en ook deur Europa en die Britte Eilande ens.
Dus wanneer Paulus preek of  'n brief skryf  aan die mense in Rome hy het geweet aan wie hy geskryf het en dit is die tema van hierdie artikel Die eerste Bybelse wenk oor die begin van die kerk in Rome is in Hand 2:10 waar Lukas melding maak van die vreemdelinge van Rome wat sonder twyfel Israeliete was wat in Jerusalem teenwoordig is vir die viering van die Paasfees en hulle het daar versamel in Jerusalem. Geen ander nasies het enige van Yahweh se feeste onderhou net die wat Yahweh geken het gedurende die Ou-Testamenties se tyd. Wie anders sou kom na die Pinksterfees wie anders sou kom na die Paasfees. Yahweh het gesê Hy het sy wette en verordinering alleenlik vir Israel gegee, nie
vir die ander nasies nie.

Ps 147:19 Hy verklaar Sy boodskap aan Ya’akov,
Sy instellings en oordele aan Yisra’el.
(Ps 147:20 So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en sy verordeninge,
dié ken hulle nie. Halleluja!

By die Pinksterfees was daar ongeveer 17 verskillende nasies(Israelitiese Nasies) verteenwoordig en van hulle was vreemdelinge van Rome en hulle het na die Paasfees, wat nie-israeliete nie sou in belanggestel het nie, of Pinkster fees gekom. Dit was so bestem dat net die Israeliete moes kom want dit was so profeteer in die Ou Testament dat dit so sal wees. Dit was net Israeliete wat die kennis gehad het van die betekenis en die opdrag om Paasfees te onderhou. Paulus weet en erken met wie hy gepraat het en hy het agt identifikasie merke van Israel genoem, en daardie identifikasie merke is nooit van toepassing op die kerke nie. Dit word gevind in Romeine hoofstuk 9 vers 4
(Rom 9:4-5 [PWL]) Hulle wat Yisra’el is, het ontvang: die plasing tot kinders, die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God, die verbond, die geskrewe wet, die dienswerk daarin, die beloftes
(Rom 9:5 [PWL]) aan die vaders en vanuit hulle het Die Gesalfde Een in die vlees verskyn. Tot Hom wat God oor alles is, is lofprysing en seën vir ’n tydlose ewigheid! Dit is waar.

Dit is dus duidelik aan wie Paulus geskrywe het, die Israeliete, die plasing tot kinders, die wet en verbond soos bogenoemde verse noem. Dit is die Abrahamitiese familie van Yahweh. Paulus kon dit tog nie dit sê aan ander nie-israelietese nasies nie. Dit is nie hulle Vaders van die Ou Testament nie, hulle het nie 'n verbond met Yahweh gehad nie. Die wet was nie vir hulle gegee nie. Die ander nasies is nie dieselfde ras as Israeliete nie. Dink net as Paulus vir al die heidene gepreek het waarom noem hy dan van die vaders in die ou testament, die wet en verbond ens, dit maak tog
nie sin nie.

Daar is sekere verwysings in die boek van Romeine wat bewys dat Paulus weet aan wie hy geskrywe het.

No 1
(Rom 1:2 [AfrBybel]) wat Hy tevore beloof het deur sy profete in die heilige Skrifte,

Hier kan duidelik gesien word wie Paulus in gedagte het, hy maak die hoofstuk oop met beloftes wat deur die profete beloof is aan Israeliete. Die feit is dat al hierdie beloftes aangaande Nuwe-Testamentiese evangelie was gemaak deur Israelitiese profete en Ou Testamentiese skrif.

No2
Paulus noem die nageslag van Dawid waarom sou 'n klomp heidene nie-israeliete belangstel in die nageslag van Dawid. Nee Paulus het geweet hoe om met hierdie Romeine te verbind, hy is tog nie onnosel nie. Hy weet wie sy mense is en hy geweet dat hulle was verbonde aan Israel en dat Dawid  hulle koning was.
(Rom 1:3 [AfrBybel]) aangaande sy Seun wat gebore is na die vlees uit die geslag van Dawid
No3
Die geroeptes
(Rom 1:7 [PWL])Aan almal wat in Rome is, vir wie God lief is, geroep en afgesonderd: onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van God, ons Vader en van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!

No4
Die Jood en Grieke
(Rom 1:16 [PWL]) want ek skaam my nie oor die goeie boodskap nie, want dit is die krag van God tot lewe vir elkeen wat aanhou om daarin te vertrou, of dit eerstens vir die Jood(Juda) is of vir die ander nasies(Grieke,Verlore stamme van Israel).

Hier maak Paulus melding van die geroepenes asook verwys hy na twee kategorieë die Jode en
die Griek wat Israeliete is maar wat nie-Jews is nie.

No5
Mense wat een keer God geken het en toe weg gedwaal het van Hom.
Die ou Testament is vol van die gebeurtenisse waar Israel Yahweh verwerp het.

No6
Mense wat dit nie van gehou het om God in hulle kennis te behou nie. M.a.w hulle het Hom voorheen in hulle kennis gehad en geken.

No7
Romans hoofstuk 2 Die verhouding van die nasies van Israeliete en die wet

No8
Paulus verwys na Ou Testamentiese besnydenis.

No 9
Ou Testamentiese verse wat slegs verwys na Israel. Daar is 35 verskillende verwysings na Israel in
die boek Romeine. In hoofstuk 3, Paulus vergelyk die Jode en heidene(Israeliete) met die besnydenis en die onbesnedenheid, dit maak tog nie sin vir 'n klomp heidene wat nie van die Hebreeuse ras is nie.

No 11
Die regverdiging van Abraham deur geloof. Wat maak dit saak vir 'n klomp heidene. Abraham is nie hulle Vader nie.

No12
Koning Dawid en die vergifnis van sonde.

No 13
Romeine 5:10 die versoening met diegene wat eens vyande van God was en om Israel terug te versoen met Yahweh, want toe hulle eens by God was het hulle weg gedwaal van Hom en nou deur die boodskap van Paulus word hulle weer versoen met Hom. Heidene was nie voorheen by Yahweh nie, Hulle het nie weg gedwaal nie.

(Rom 5:10 [PWL])
want as ons verhouding met God terwyl ons nog vyande was, deur die dood van Sy Seun, herstel is, hoeveel te meer sal ons deur Sy Lewe leef noudat ons verhouding herstel is.

Die ander nasies(heidene) moet hulle eie god dien
Mic 4:5 Alhoewel al die volke optree, elkeen in die naam van sy god, wat óns betref, ons sal lewe in die Naam van
יהוה, ons God, vir ewig en ewig.

No 14
Die doodvonnis wat van Adam af geheers het tot Moses. In hoofstuk 6 verwys hy na die beginsel van sonde wat die oortreding van die wet was, net Israel het die wet gebreek wat tussen hulle en Yahweh was geen ander nasie het die wet gekry of gebreek nie. Net Israeliete is nou in die nuwe Adam, 'n nuwe ras.

No 16
Paulus praat van diegene wat kennis van die wet gehad het

No17
Die beginsel dat die dood, is die gevolg van sonde, sonde is die oortreding van die wet en slegs Israel is die wet gegee. Paulus het gesê as jy die wet sou oortree dan is die gevolge die dood.

No18
Die gees van slawerny word gevind in Romeine hoofstuk 8 die verordeninge van die wet en die offers van die wet.

No19
Die gees van aanneming wat verwys na die plasing van 'n Israelitiese seun. Hierdie konsep van aanneming word verkeerd vertolk deur die kerke, hulle sê, jy as 'n heiden word nou aangeneem deur God maar dit is verkeerd. Hierdie konsep is 'n Israelitiese konsep, dit was in die ou testament gevind waar Jakob sy kleinkinders van Efraim en Manasse aangeneem het en hulle was alreeds van sy familie. Hy het nie 'n paar buitelanders aangeneem nie, hy het sy eie aangeneem om hulle te plaas in die posisie van seunskap. Dit is 'n geheel en al 'n ander konsep as wat daar in kerke gepreek word.

No 20
Die geroepenes en predestinasie en broers. Die woord broers beteken van die dieselfde moederskoot. Paulus het daai Grieke ens sy broers genoem want Paulus was 'n Israeliet van die stam van Benjamin, hierdie Romeine was Israeliete daarom kon hy hulle roep as sy broers of mense van dieselfde baarmoeder, sy ras.

No 21
Die Ou Testamentiese aanhaling van Psalm 44:22,

(Ps 44:22 [PWL]) Ja, om U ontwil word ons elke dag gedood; ons word gereken as slagskape.

No22
(Rom 9:1 [PWL]) Ek praat die waarheid in eenheid met Die Gesalfde Een en ek lieg nie; my gewete getuig vir my in eenheid met die Gees wat Afgesonderd is

(Rom 9:2 [PWL]) dat dit vir my ’n groot droefheid is en ’n onophoudelike smart vir my denke, wil en emosie,

(Rom 9:3 [PWL]) want ek het gebid dat ekself, ter wille van my broers, my bloedverwante na die vlees, vernietig sou word, weg van Die Gesalfde Een af.

Paulus synde 'n Israeliet verwys na “my broers my bloedverwantevolgens die vlees, Sjoe dit is direk en dit is persoonlik, sien hy weet met wie hy praat en vir wie die evangelie gegee moet word.
In die Ou Testament was die boodskap van verlossing beloof aan Israel. Die evangelie in die Nuwe
Testament is aan al die stamme van Israel belowe, self die stam van Juda want die stam van Juda woon tussen die ander stamme van die Israeliete. Juda is nie die Jode wat vandag daar in Palestina bly nie.

No 23
Die identifikasie tekens van Israel is, aanneming, die heerlikheid van God, die verbonde, die gee van die wet, die diens of aanbidding van God, Die Oud Testament beloof al hierdie punte wat betrekking het op die Israelitiese vaders en op die Israeliete. Yahshua kom van David af .
alles identifikasiemerke van Israel. Dit is baie interessant dat geleerdes wat die alfabet agter hul naam het en dik boeke skryf oor die boek van Romeine die feit gemis het dat Paulus het net vir die  Israeliete gepreek. Ek bedoel vlees gebore Israeliete van verskillende stamme van Israel wat
versprei was oor die Middellandse wêreld en dat hy nie geskryf het aan 'n klomp heidene wat oor die hele wêreld verstrooi was nie.

No 24
Paul se briewe met betrekking tot die bepaling van God se uitverkiesing oor wie die ware Israeliete
is.

No25
God se keuse dat Isak Abraham se saad is, hierdie groot waarhede sou niks beteken of sin maak vir enigiemand behalwe vir die Israeliete wat kennis gehad het van die Oue Testament.
Ons moet hierdie waarheid raak sien om ons begrip en geloof te vergroot en die beloftes wat Yahweh beloof het in die Ou Testament dat die evangelie na Israel sou kom. Met ander woorde wat Yahweh belowe het en dat Hy in staat is om te presteer, en ook om die leuen wat die Jode loop vertel te bestry. (Die leuen dat die verlore 10 stamme heidene is en dat hulle die ware Israeliete is)
Yahweh in sy soewereine kennis en begrip wat Israel Sy mense voorbestem het volgens Sy kennis en begrip en Sy krag en gesê het dit is My mense en Ek gaan hulle gebruik as instrumente in die aarde.
Hy is die God van Israel en Israel is net sy mense. Vandag se kerke sê nadat Yahshua gekom het, het hy al die beloftes gebreek en hy het 'n nuwe evangelie begin. Hy gaan nou inplaas van Israel ander nasies gebruik.

No 27
Paulus verwys na Moses en Farao in Romans 9, het enige heidense nasies te doen gehad met Moses en Farao?

No 28
Yahweh het 'n spesifieke ras mense voorberei vir sy doel

No 29
Israel en heidene

No 30
Paulus se begeerte vir die redding van Israel en dit word gevind in vanaf  Rom 10:1

No 31
Verskeie Ou Testament skrif verwysings vanaf  Romeine na die Ou Testament, daar is baie materiaal hier wat jy kan bestudeer.

No 32
Romeine 11 noem Paulus Yahweh se voortdurende keuse van Israel as die mense in die nuwe verbond dit is baie kragtig.

No33
In hoofstuk 11 van Romeine word Elia se gebed teen opstandiges Israeliete genoem.

No 34
Israel se val en herstel hoofstuk 11 vers 7 tot 36

No35
In hoofstuk 15 van die boek Romeine die aanvaarding van Yahshua deur die heidene(Israeliete)

In ons moderne Christelike akademie is Paulus bekend as die apostel van die nasies(Heidene) met reg maar hulle weet nie uit wie die nasies bestaan het wat Paulus voor gepreek het nie. Paulus het na die Israelietes nasies gegaan. Paulus het na Klein-Asië, hy het gegaan na Efese, hy het na Galasië gegaan orals waar die nasies van Israeliete was. Hy het na die dele wat nou Turkye genoem word gegaan hy ook na Groot-Brittanje gereis, hy het na Masedonië gegaan wat noord is van Griekeland opsoek na die verlore skape van die huis van Israel. Daar is bewyse dat Paulus na Engeland gegaan het en het na County Kent gegaan wat die suidoostelike gedeelte van antieke Brittanje is en het met die Teemsrivier opgegaan en al die pad gegaan na Londen. Hy het gepreek op die selfde plek waar  Paul's Cathedral geleë is by Ludd hek by Broadway in die stad van Londen.

Paulus het geweet dat dit sy missie was om te gaan na die uiterste dele van die aarde soos in Handelinge 1 vers 8 belowe is:
(Acts 1:8 [PWL])
maar wanneer die Gees wat Afgesonderd is oor julle kom sal julle krag ontvang en julle sal My getuies wees in Yerushalayim en in die hele Y’hudah en ook in Shomron en tot by die grense van die aarde.”


Wanner die boeke van Paulus gelees word moet daar altyd in gedagte gehou word dat Paulus
aan sy mense die verlore stamme van Israel geskryf het, en nie aan 'n klomp heidene nie. Ja daar is geprofeteer in die ou Testament dat die tien Stamme soos heiden lewe en tussen die heidene lewe omdat hulle Yahweh verwerp het, het Hy hulle verstrooi onder die nasies. Maar nou kom die evangelie na hulle toe en hulle begin ontwaak en sien wie hulle is. Ongelukkig is daar baie kerke en predikante wat leuns vertel en sê dat ons heidene is en ons is almal dieselfde. Hulle hang aan rassevermenging en afgodery. Ons moet afgesondered wees en lewe en uit hierdie Babiloniese godsdiens uitkom. Net n klein groepie gaan uit eindelik gered word.

(Rom 9:27 [PWL])
Yesha’yahu het teen die kinders van Yisra’el verkondig: “Al is die getal van die seuns van Yisra’el soos die sand van die see, net ’n oorblyfsel sal gered word.

(Rom 11:4 [PWL])
Dit is vir hom deur openbaring gesê: ”Let op, Ek het vir Myself sewe duisend manne uitgehou wat nie die knie voor Ba’al (here)gebuig en hom aanbid het nie.”

(Rom 11:5 [PWL])
Dit is ook dieselfde in die teenwoordige tyd:
daar is ’n oorblyfsel gekies uit onverdiende guns,

Lees meer oor wie is die verlore stamme van Israel.

















                         Aan Wie Het Paulis Sy Briewe Gerig
Top Searches:
Do You Believed Your Bible
Jesus Came Down From Heaven|Really?
John 3:13 - No one has ascended into heaven...
36 Proofs From The New Testament Jesus Is Not God
Who is “The I Am” John 8:24
The 3rd Person of the Trinity is Jesus- Christ's Father?
Many more - Articles

Come Out of her the mother of all whores and her dauthers Rev 17:1-7, Rev 18:4