Gaan na bladsy 1. 2.

Home

About

Articles

Ons

Site Map

Die Belangrikste Boodskap van God - Gedeelte 2

    2.

Die sleutel is om te weet dat Jesus Christus in jou woon en Hom beter te leer ken en liefkry deur die werking van die Heilige Gees.  Die sleutel is om die Christus in jou te leer ken en dus ook om te weet wie jy is in Christus. Oor en oor lees ons dit was Paulus se gebed en begeerte dat gelowiges sal weet wat die rykdom van Christus in hulle is. Kyk byvoorbeeld na die volgende tekste – party in die Ou Afrikaanse vertaling en party in The Message:


Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het. (1 Kor. 2:12)


But I do more than thank. I ask--ask the God of our Master, Jesus Christ, the God of glory--to make you intelligent and discerning in knowing him personally, your eyes focused and clear, so that you can see exactly what it is he is calling you to do, grasp the immensity of this glorious way of life he has for Christians, oh, the utter extravagance of his work in us who trust him--endless energy, boundless strength! All this energy issues from Christ: God raised him from death and set him on a throne in deep heaven, in charge of running the universe, everything from galaxies to governments, no name and no power exempt from his rule. And not just for the time being, but forever. He is in charge of it all, has the final word on everything. At the center of all this, Christ rules the church. (Efes. 1:17-22).

I got the inside story on this from God himself, as I just wrote you in brief. As you read over what I have written to you, you'll be able to see for yourselves into the mystery of Christ.

None of our ancestors understood this. Only in our time has it been made clear by God's Spirit through his holy apostles and prophets of this new order.The mystery is that people who have never heard of God and those who have heard of him all their lives (what I've been calling outsiders and insiders) stand on the same ground before God. They get the same offer, same help, same promises in Christ Jesus. The Message is accessible and welcoming to everyone, across the board. This is my life work: helping people understand and respond to this Message. It came as a sheer gift to me, a real surprise, God handling all the details. (Efes. 3:3-7)


En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring,

om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand ‘n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus…  (Fil. 1:9-10)

We pray that you'll live well for the Master, making him proud of you as you work hard in his orchard. As you learn more and more how God works, you will learn how to do your work. We pray that you'll have the strength to stick it out over the long haul--not the grim strength of gritting your teeth but the glory-strength God gives. It is strength that endures the unendurable and spills over into joy,

thanking the Father who makes us strong enough to take part in everything bright and beautiful that he has for us.

God rescued us from dead-end alleys and dark dungeons. He's set us up in the kingdom of the Son he loves so much, the Son who got us out of the pit we were in, got rid of the sins we were doomed to keep repeating. We look at this Son and see the God who cannot be seen. We look at this Son and see God's original purpose in everything created. For everything, absolutely everything, above and below, visible and invisible, rank after rank after rank of angels--everything got started in him and finds its purpose in him.

He was there before any of it came into existence and holds it all together right up to this moment. (Col. 1:10-17)


I want you to realize that I continue to work as hard as I know how for you, and also for the Christians over at Laodicea. Not many of you have met me face-to-face, but that doesn't make any difference. Know that I'm on your side, right alongside you. You're not in this alone. I want you woven into a tapestry of love, in touch with everything there is to know of God. Then you will have minds confident and at rest, focused on Christ, God's great mystery. All the richest treasures of wisdom and knowledge are embedded in that mystery and nowhere else. And we've been shown the mystery!  (Kol. 2:1-3) Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper… (Kol. 3:9-10)


Deur Christus se bloed kan ons versoening hê met God en deur sy kruisdood en opstanding kan ons die afsterwe van ons sondige ou – self laat verwesenlik en ewige lewe verkry met die nuwe lewe van Christus in ons. Die belangrikste boodskap van die Bybel is dat Christus as gevolg van sy kruisdood en opstanding die antwoord is op en oplossing is vir alle vraagstukke en dat Hy in alles en almal sal wees wat vir ewig gaan lewe. Deur Hom en tot Hom is alles wat geskape is (Kol. 1:16). Dit is die sentrale gedagte en die belangrikste boodskap van God.  


                                                                                    AANHANGSEL  

Die Heilige Gees is nie dieselfde as die Gees van Christus nie. Christus is ‘n persoon op sy eie en het sy eie gees. En die siel van die mens is nie dieselfde as die gees van die mens nie.  Hierdie onderskeide is belangrik en sal hieronder verder toegelig word.


Die siel van die mens het te doen met sy verstand, sy denke, emosies, gevoelens en begeertes – die  hart.  Paulus, aan wie God sekere geheimenisse openbaar het, het geweet daar is ‘n onderskeid tussen siel en gees (1 Thes. 5:23; Hebr. 4:12). Die gees van die mens is sy diepste wese. Dit is vanwaar God gedien (Fil. 3:3) en aanbid word (Joh. 4:24).  Dis is in die gees waar Christus in die gelowige woon en waar sy ewige lewe gesetel is (Rom. 8:10).


Dit is die Heilige Gees wat die wedergeboorte laat plaasvind (Joh. 3:6), wat gelowiges plaas in die liggaam van Christus (1 Kor. 12:13). Die Heilige Gees woon in die liggaam (1 Kor. 6:19) en in die siel (hart en verstand) van die gelowige (Heb. 3:7; 10:15). Die Heilige Gees is ook ‘n Onderwyser wat die dinge van Christus openbaar (Joh. 14:26; 16:13-14; 1 Kor. 2:10).  Die funksie van die Heilige Gees is anders as die van Christus (wat ook insluit die Gees van Christus). Die Gees van Christus by wedergeboorte verening met die gees van die mens (1 Kor. 6:17) soos wat ‘n manlike saad met ‘n vroulike eiersel verening om ‘n nuwe lewe te vorm (Joh. 3:5-8).


                                                                                                   xxx


                                                                                                      2.

Afrikaans Video - Video 1